|
Overvaal Stereo bied gereeld kompetisies
aan vir ons internet besoekers.
Om vir
hierdie wonderlike pryse te kwalifiseer
hoef u
slegs
die maklike vraag
hieronder te beantwoord,
om in aanmerking te kom vir die wonderlike pryse!!!
(Jammer slegs vir Suid-Afrikaanse besoekers)
Baie
geluk aan ons Julie kompetisie wenner,
Juanita du Plessis van Parys,
u prys is oppad na u toe!
Onthou asseblief om u
naam, adres en 'n kontak nommer saam met u antwoord te
stuur!
WEN 'N CD pak - "40 Grootste Love Songs 3"
|