...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 

Saterdag 10 Oktober

   

Kuiergaste

 
Hanli en Jannie het Saterdag Sport vanaf Aardklop uitgesaai José Silva van Park Fietswinkel en sy kinders het die
wenner van die fiets aangewys

   

Quintus en Ronel Surmon van Solidariteit Helpende Hand
saam met Hanli

Dirk van der Westhuizen, Jannie en Heidi.

   

Jannie en die Kannie Warries Dansorkes

Pieter Koen en Hanlie

   
Candy Benson en Hanli Johnny Late en Hanli
   
 

Vrydag 9 Oktober

   

Kuiergaste

   

Helandi en Lirie van Engel & Volkers Potchefstroom het oor Lekwena Wildlife Estate gesels.

Morne en Zurilda

   
   

Johannie ondersteun Clover SA by Aardklop

Morne en Johannie saam met Hykie Berg

   
   

Wynand en Cheree het hulle nie album by Aardklop aan ons luisteraars kom bekend stel

Gerhard Meyer en Die Ventertjies het by Aardklop kom inloer.

   
   

Johannie en Sharoney.

Morne en Andries Vrey, die uitvoerende hoof van Aardklop

 
 

Donderdag 8 Oktober

   

Kuiergaste

   

Johannie en die groep Adam

   
   

Annelise en Susan van Maroela Media saam met Johannie

Jennifer Zamudio en Morne neem 'n 'selfie'

   
   

Johannie en Barry HiltonMarga van Rooy en Botha Enslin van My Boetie se Boetie se Boetie se Baba het met Morne gesels

Morne saam met Landi van www.landsmile.co.za
en Sonja Herholdt

 
 

Woensdag 7 Oktober

   

Kuiergaste

   

Johannie en Barry Hilton

Johannie en Armand Hofmeyr

   
   

Johannie en mOnique

Johannie saam met Henk en Jeanette van die groep Heuning

   
   

Hannes Brümmer en David Rees is in die komedie-drama,
Die Waarseêr, te sien

Cindy Swanepoel en Morne Geyser. Cindy speel in
My boetie se boetie se baba.

   
   

Christo Davids speel die rol van Tjoķkie in PG du Plessis se Siener In Die Suburbs. Morne het met hom oor die produksie gesels

Johannie en die sangeres, Leah

   
   

Hannes Brümmer en David Rees is in die komedie-drama,
Die Waarseêr, te sien

Cindy Swanepoel en Morne Geyser. Cindy speel in
My boetie se boetie se baba.

   
   

Cindy Swanepoel en Cobus Venter op die verhoog in gesprek met Johannie. Hulle speel in My boetie se boetie se baba.

Johannie saam met Cindy Swanepoel en Cobus Venter

   
 

Dinsdag 6 Oktober

   
   
   

   
   
Renier en Jean van VOX TELECOM wat ons uitsendings vanaf
die feesterrein borg
Johannie lees die nuus vanaf Aardklop

   
   

Kuiergaste

   

Morne en die kinderverhoog se koordineerder,
Suzette du Toit

Lente en tannie Letitia

   
   

Oom Karolus en Lente het kom inloer

Morne en die sanger Stiaan Reynierse

   
   

Johannie saam met die groep Saarkie

Johannie en die manne van Marcato

   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com