...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

AGS MIEDERPARK SENIORS

 
     
Die seniorburgers van die Ags Miederpark Gemeente het 'n uitstappie onderneem na Overvaal Stereo. Hulle is beserf met Koffie, Tee en muffins voor Ignaz en die res van die radio span hulle op toer geneem het deur die radio stasie, hulle op die lug gehad het en toe hulle vrae beantwoord het.

Van die seniors kom al van die begin dae af saam met Overvaal Stereo, destyds nog Radio Koppies. Van die personeel het hulle stories meer geniet as om self te vertel.

Instansies is welkom om sulke besoeke te rel met ons kantoor. Ons doen dit graag.

Elke besoeker is ook huis toe met 'n sleutelhouer om hulle van hulle besoek te herrinner.

Geniet 'n paar foto's....
 
   
   
     
   
     
     

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com