Hier is maar net 'n druppel in die emmer van ons vele ateljee besoekers.......Hou gerus hierdie spasie dop vir nuwe fotos!!!
   
Juanita en Duppie du Plessis tydens hul besoek aan Overvaal Stereo se ateljee
 
Tolbos besoek die ateljee
Sonja de Beer, Riaan (Wynies) op dromme en Lenro, sanger en kitaar.
 
Jeanine van der Merwe besoek die Ateljee
Isabel Kruger, Jeanine en Martin Havenga Eugene, Welna en Jeanine
 
Johan van der Merwe; Die Ruiter in Swart en Frederick du Plessis van Overvaal Stereo
 
Isabel Kruger saam met Clemens Mans Isabel Kruger en Willie Olwagen van Kruiskyk
 
Andrew van Select oorhandig 'n toekenning aan Morne vir Overvaal Stereo se bydrae tot die sukses in album verkope.
   

 

Volgende Bladsy...