...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

BEESKRAAL

 
     
Charlie Smidt van BEESKRAAL het kom kuier om oor die nuwe album te gesels. Jacques en Jessie het met hom gesels. Die heropname van DUISEND URE val lekker op die oor.

Lydia Winchester het saam gekom.
 
   
     
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com