...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Country Bonanza Familie dag

 
     
Overvaal Stereo se Country Bonanza Familie dag was 'n uitverkoopte sukses. Dankie aan elke een wat 'n kaartjie gekoop het.

Tydens die konsert van Vier ure lank het ons ook 'n kitaar opgeveil - wat ten einde laaste vir R10 000 verkoop is.

Geniet 'n paar fotos en videos wat ons saam terug gebring het.

Opgregte dankie aan Goudkop Laerskool dat ons, ons funksie in hulle skool saal kon gaan aanbied.

 
     
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com