...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

SHAYMANZI II in Pongola

 
Overvaal Stereo is uitgenooi om te gaan saam kuier op die SHAYMANZI II in Pongola. Die bestuur het dit goed gevind om vir Jacques Smit en Martin Havenga te stuur om hierdie ervaring hulle eie te gaan maak.!

Die manne het dit behoorlik geniet en was vir Vier dae op die SHAYAMANZI II gewees.

Buddy Vaughn - die broer van legendariese Sally Vaughn het saam gevaar. Martin het natuurlik skoonskip gemaak met die vis vang saam.

Geniet 'n paar foto's wat die twee manne vir ons terug gebring het.

Meer inligting oor die luukse boothuis by:

www.shayamanzi.co.za

Of skakel hulle by: 034 413 2299.

 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com