...
 
 
 
 
 
 

  

   

 

 

Overvaal Stereo beskik oor 'n toegeruste buite-uitsendingseenheid, wat gereeld promosies vanaf besighede, feeste en byeenkomste doen. Veral besighede maak gereeld van hierdie buite-uitsendings vanaf hulle persele gebruik, omdat dit praatjies oor hulle produkte, dienste en besigheid insluit. Gesels met een van ons bemarkers en ons sal saam werk om van jou dag n sukses te maak.

n Normale dag se uitsending is vir 4 ure met telefoniese oorskakelings elke uur na die ateljee om luisteraars op hoogte te bring van jou aanbiedinge en ook onderhoude te h met eienaars/organiseerders en selfs klinte.

Indien jy jou geleentheid aan ons luisteraars wil bekend stel, kan jy gerus n buite-uitsending bespreek.

   
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com