...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

COUNTRY VERTONING

 

Overvaal Stereo het gaan saam kuier in Pretoria by die groot Country vertoning.

Daar was oor die 3000 mense wat hierdie een bygewoon het.

Ignaz het die voorreg gehad om agter die verhoog met die kunstenaars in hulle aantrek kamers te gaan gesels.

Juanita du Plessis, Ray en Manie was deel van die optrede saam al die legendes. Bobby Angel het ook terug gekom verhoog toe vir een vertoning.

Geniet ons fotos , kyk ook gerus na die video elders op die blad...
 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com