...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

DECIBEL HOU REUNIE...
 

 

Overvaal Stereo was genooi na die Decibel Reunie. Dit is aangebied in Roodepoort. Sien die onderhoud video elders op die blad.

Daar was talle gaste. En almal het lekker saam gekuier.

Lydia Winchester het ons genooi en ons was bevoorreg om daar te kon wees.

Geniet 'n paar fotos wat ons saam gebring het...
 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com