...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Dewald Gouws

Dewald Gouws het by Overvaal Stereo kom kuier. Ignaz en Jacques het met hom gesels en meer uitgevind oor sy optrede in Klerksdorp. Dewald het tydens sy onderhoud talle mense se harte aangeraak. Overvaal Stereo wens hom voorspoed toe op hierdie pad van lig bring in 'n donker węreld. Hier is hy saam met die personeel van Overvaal Stereo wat tydens sy besoek by die ateljee in Viljoenskroon was.

Chrisna het sy vertoning namens Overvaal Stereo gaan bywoon.

 
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com