...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 

Ditjies en Datjies is weeksdae net na die 17:00 nuus en weer tot 17:30.

In die program kan enige item, behalwe voertuie, tweerigtingradios, vuurwapens en ammunisie verkoop of verruil word.

Slegs maksimum 3 items kan per keer geadverteer word.

Skakel direk na die ateljee of stuur n epos na ditjiesendatjies@overvaalstereo.co.za of vul onderstaande vorm in en stuur na ons.

 

 
Ditjies En Datjies
Gee asb jou besonderhede so volledig as moontlik!
Velde gemerk met * is verpligtend
Jou Naam en Van: *
Jou Kontak Nommer: *
Beskryf wat jy wil verkoop:
 
 
Ditjies en Datjies vir die week:



 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com