...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Pieter Rischmuller kuier by ons

 
     
Die bekende gesig van DJ Ossewa - Piet pompies het kom kuier as Pieter Rischmuller by ons met sy nuwe CD. Lydia Winchester het hom gebring en oudergewoonte saam gelag en gekuier op die stoep.

Pieter se musiek het sommer dadelik die luisteraars se oor gevang.

Geniet 'n paar fotos van sy besoek aan ons ateljee in Viljoenskroon...

 
     
   

   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com