...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

DIE DORING KOFFIEHUIS...


Die doring koffie huis is die eerste wenner van ons BONUS BAL. Overvaal Stereo gee terug om dankie te s na 25 Jaar. Hulle wen 'n week se gratis advertensies op Overvaal Stereo.


Wees maar gereed as daar 'n Overvaal Stereo verteenwoordiger by jou besigheid opdaag - en vir jou s, GELUK DIE BONUS BAL VAL OP JOU BESIGHEID hierdie week. Tans fokus ons span op Klerksdorp.


Gaan kuier gerus by DIE DORING KOFFIE HUIS in Buffelsdorings weg 65B. 'n Koffiehuis met 'n kinkel in die kabel. Die dekor is iets anders, die diens is super en die kos smaaklik en die mense super vriendelik.


Hier is 'n paar fotos wat ons verteenwoordiger geneem het tydens ons besoek...
Besoek gerus hulle Facebookblad >>

 
   
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com