...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Du Preez Stoltz kuier by Overvaal Stereo

Du Preez Stoltz kuier by ons...

Du Preez het kom kuier by Overvaal Stereo en het kom gesels oor sy splinternuwe album NUUTGEMAAK.

Jacques & Jessie het met hom hieroor gesels.

Du Preez het soos met sy musiek 'n sterk boodskap saam gebring.

Die video van sy kuier kan jy op Overvaal Stereo se facebook blad kry.


Hy het ook na sy onderhoud ons kunstenaarsmuur geteken.

Geniet 'n paar fotos en kry die cd gerus!

 
 

 
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com