...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

OVERVAAL STEREO GEE TERUG

 
     
Overvaal Stereo het 'n projek geloods waar ons besluit het ons gaan terug gee. Vyf instansies het die geleentheid gekry om 'n gratis Dillon Lerm konsert te kry en daarmee saam 'n gratis regstreekse uitsending van hulle perseel.

Die doel was om na 25 Jaar terug te gaan en dankie te s vir die ondersteuning...

Die span het 6 Augustus op die pad gegaan met hierdie projek.

En orals het die gedagte goed gewerk. Mense het ondersteun.

Hier is van die aksie in foto's en ook video's.

Geniet dit...

 
     
DAG1 DAG2 DAG3
     
     
DAG 4 DAG 5  
     
   
DAG 1 - KLERKSDORP TEHUIS VIR BEJAARDES
   
   
   
 
DAG 2 - POTCHEFSTROOM DIENSSENTRUM
   
   
   
 

DAG 3 - POTCHEFSTROOM DIENSSENTRUM

   

   
     
     
   

DAG 4 - VILJOENSKROON SENTRUM VAN BEJAARDES

   
   
     

DAG 5 - ELANDSHAVEN AFTREE OORD KLERKSDORP

Overvaal Stereo het hierdie berig aan Dillon Lerm oorgandig om saam hom te neem en die reis te onthou en die groot verskil wat hy saam met die stasie en sy mense gemaak het.

Dit was 5 dae, 5 instansies en 500 seniorburgers wat gebaat het by wat gedoen is.

 
   
     
     
     
     

En as niemand kyk nie het die hele span - hulle self maar besig gehou. Chrisna het besluit sy moet hierdie oomblike vasvang en met ons besoekers kom deel...

Die span het weg van die verhoog en mikrofoon - hulle self vermaak. Lekker lag!

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com