OP
DIE GOUDKOPPIE FEES 2018. |
|
|
|
|
Overvaal Stereo
96.1fm was deel van die "OP DIE
GOUDKOPPIE FEES" in Klerkskdorp.
Jo Black, Wynand en Cheree, Almur Marais
en Buster en Bella het gesorg vir
vermaak!
Die wind was bietjie rof , maar nie eers
dit het die 1600 + mense weg gehou hou.
Hier is 'n paar lekker fotos. Sien julle
volgende jaar weer.
|
|
|
|
 |
|