...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

GRANNY'S PIES Parys...

Overvaal Stereo het 'n buiteuitsending gehad by Granny's Pies in Parys. Hierdie is 'n familie besigheid en die mense se ontvangs laat mens dadelik terug dink aan Ouma se huis met haar vriendelikheid.

Jacque en Martin was vir die dag daar. Ignaz het gaan inloer. Geniet 'n paar foto's.

 
   
   
   
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com