...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

HARTELUS MARK

 
Overvaal Stereo het gaan kuier by die Kuns en hartelus mark in Parys. Ignaz, Jacques en Martin het gaan saam kuier langs die Vaalrivier en die mense en gees was wonderlik. Geniet 'n paar foto's wat ons saam gebring het....
 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com