...
 
 
 
 
 
 

  

   

 

...
 

Ons eerste NHK Hartklop fees.

NHK Potch Noord hou die 15de en 16de April ons opwindende Hartklop Fees.
Ons nooi almal om ons te kom besoek en deel te wees van die unieke en baie lekker samekoms.

Overvaal Stereo saai Vrydag en Saterdag lewendig uit van ons feesterrein en sal so die gemeenskap op hoogte hou wat alles by ons fees gebeur. Hulle sal baie gereeld met die mense wat optree gesels en ook die talent fees kandidate. Kom sien jou gunsteling omroeper in aksie op ons fees.

Daar sal durendheid kos en baie aktiwiteite aangebied word vir oud en jonk!

Program vir die naweek:
Vrydag 15 April 2016:
9h00

Brangus Verwelkoming.

9h15 Motiveringspreker.
9h45 FinansiŽle bestuur vir die droogte krisis.
10h15 Boere planne: weidingsbestuur en voervloei.
11h00 Tee breek.
11h30 Brangus : bestuur van koei kudde as voervloei swak is.
12h00 Brangus : genomika. Die droogte merkers.
12h30 Brangus : die afronding van bulle
 
Saterdag 16 April 2016:
6h00 Pretloop begin by die kerk terrein.
8h00 Stalletjies open vir die wat honger is
10h00 Ons Hartklop Talent Kompetisie uitdunne begin in die Auditorium
11h00 Kettie skiet en ander interessante aktiwiteite begin vir oud en jonk
14h00 Talent Kompetisie uitdunne eindig
16h00 Talentkompetisie finaal - Groot prys R2000 vir wenners van hulle kategorie, dan R1000 as 2de prys en R500 derde prys
17h30 Fees eindig
   
 
Sondag 17 April 2016:
9h00 Dankdag/biddag vir oes in Ned. Herv. Kerk Potchefstroom Noord
10h15 Fakkel van Hoop vertrek van die kerk.
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense Ė www.gsdpotch.com