...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

HAVAL H9 KOM IN KLERKSDORP AAN...

 
     
Overvaal Stereo het gaan saam kuier by Haval Motors in Klerksdorp.

Dit was die bekendstelling van die Haval H9. Splinter nuwe motor met die spiere op die regte plek.

Jaco en sy span het aan alles gedink , en die gaste is behoorlik trotseer. Met groot opgewondenheid is die Haval se doek af getrek.!

Die video onder aan die skakel vertel vir jou meer.

Overvaal Stereo het ook 'n prys weg gegee vir Vier persone - 'n naweek weg. Die gelukkige wenner was Mariolé Oosthuizen

Geniet 'n paar fotos en die bekendstellings video.

Dankie Haval dat ons kom gaan saam kuier.

Ignaz, Jacques, Martin en Bernus was teenwoordig.
 
 

 

 
     
   
   
 
   
   
 
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com