...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

HINTERLAND

 
     
Jacques en Chrisna het gaan kuier by HINTERLAND in Potchefstroom. Jay het gesorg vir die vermaak en die winkel het heelwat aangebied as dit by winskopies kom.

Daar was 'n magdom mense wat saam gaan kuier het en alles geniet het, Overvaal Stereo se uitsaai, Jay se sang en die afslag na die aankoop.


Geniet 'n paar fotos wat Chrisna en Jacques saam gebring het van Hinterland af. Dankie dat ons genooi was en deel kon wees aan Ruan en sy span.
   
       
   
   
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com