...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 

Is jy opsoek na 'n saamrygeleentheid? Soek jy 'n betrekking of het jy een om aan te bied? Is jou troeteldier verlore of soek jy 'n lekker koeksister resep? Dalk is daar 'n spesifieke boek waarna jy soek of jy soek na 'n ou skoolvriend?

Met die Hulphoek wat gedurende weeksdae om 13:30 uitgesaai word poog Overvaal Stereo as gemeenskapsradio om sy luisteraars van hulp te wees. Jy kan inskakel of 'n epos stuur of onderstaande vorm invul en na ons stuur. Hopelik kan jy geholpe raak.

     
 
   Overvaal Stereo HULPHOEK
   Velde gemerk met * is verpligtend
Jou Naam en Van: *
Jou Kontak Nommer: *
Jou Epos Adres: *
Waarmee wil u gehelp word of hulp verleen:
 
   
     
Overvaal Stereo Hulphoek inskrywings vir die week:

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com