SMS inskrywing na 34961. Gebruik die kodewoord: "HELP"

Dringend opsoek na blyplek. n Kamer of een slaapkamer woonstel wat nie te duur is nie. Of as daar n bejaarde is wat hulp soek in die huis waar ek ook kan inwoon. Kontak of whatsapp Tinka by 076 390 6997.
Dringend opsoek na n huurhuis in Randlespark Klerksdorp in die R3000 prysklas. Skakel Hennie by 083 305 6707.
Plaaswerker pos beskikbaar vir n getroude of ongetroude persoon. Goeie kans vir n jong skool verlater wat ondervinding op n plaas wil opbou. Verblyf word verskaf. Die persoon moet asseblief sober gewoontes h. Stuur n afskrif van ID na mblomc@gmail.com of kontak 082 630 0167.
Xantium Seckuriteit te Klerksdorp het 2 poste beskibaar vir sekuriteitswagte. Een vir n mans persoon een vir n dame. Applikante moet beskik oor n sekuritiets graad en by Psira geregistreerd wees. n Basiese Salaris plus toelaag, oortyd, pensioen en 13de tjek word aangebied. Poste moet dringend gevul word stuur cv na jaco.xantium@gmail.com of kontak JJ Bekker by 072 264 3385.
Saamry geleentheid na Bloemfontein op Dinsdag, (Dinsdae spesifiek) indien enige persoon kan help sal dit waardeer word. Kontak Gawie by 079 784 0371.
BETREKKING BESKIKBAAR - IN ORKNEY vir Millwright of Oorhoofse kraan tegnikus. Moet kennis h van oorhoofse krane, nie bang wees vir hoogtes nie, nie ouer as 45jaar nie asseblief. Kontak Chantall by 072 603 2655.

LAASTE OPDATERING: 22 JUNIE 2017