...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

JAN RHAAP KUIER SAAM...

 

Jan Rhaap het saam met Lydia Winchester by ons kom kuier en oor sy album WAT IS MENS? gesels.

Jacques en Jessie het lekker met hom gesels.

Dankie vir die lekker kuier en gesels op die stoep Lydia.

Hier is 'n foto of twee...
 

   
   
Kyk uit vir die album en koop hom. Jy sal hom geniet!
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com