...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

JONK EN IN AFRIKAANS

 
     
Charnč Valentine en Heidi het by Overvaal Stereo kom kuier om te kom gesels oor die JONK EN IN AFRIKAANS konsert wat Oktober plaasvind.

Jacques en Jessie het met die twee jong, dinamiese dames gesels.

Na die onderhoud is daar lekker gekuier en opgevang in die sitkamer met Pizza en koffie.

Geniet 'n paar fotos. En kry jou kaartjies vir JONK EN IN AFRIKAANS.


 

 
       

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com