...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Juanita het by Overvaal Stereo kom kuier.
 

 
20 Jaar se gehalte musiek maak is bespreek. Daarna het die personeel trots gestaan vir 'n foto. Dit was 'n lekker kuier.

Vir meer inligting oor Juanita musiek kliek hier

https://www.facebook.com/juanitaduplessis.page/
 
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com