...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Kanker omgee groep

 
Overvaal Stereo het die KANKER OMGEE GROEP VILJOENSKROON ondersteun deur gratis lugtyd af te staan aan hulle vlooimark geleentheid in die dorp.

Die dag het heerlik verloop, en al die stalletjies het sommer vroegdag al goed gedoen en die kos verkope was reeds teen 11uur, iets van die verlede. Die omgee groep ondersteun persone met kanker in Viljoenskroon en daar word selfs een keer per Maand bymekaar gekom waar hulle dan raad vir mekaar kan gee en mekaar kan bemoedig.

Hier is 'n paar fotos van die dag se gebeure.
 
   
   
   
   
   
   
   
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com