...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

KLIPWERF KUIER IN KLERSKDORP...

 
Die Klipwerf orkes het in Klerksdorp gaam kuier.

Overvaal Stereo was genooi en ons het lekker saam gekuier.

Die mense het nie vir een oomblik stil gesit nie, dit was duidelik,hulle wou daar wees.

Die gaste het lekker gedans, later lekker geet en toe het almal saam koek geet om Klipwerf orkes se 50ste verjaarsdag te vier.

Na afloop van die optrede en laat in die nag het Ignaz 'n onderhoud met twee van die lede van die orkes opgeneem.

Ignaz, Chrisna & Stēphan het die geleentheid namens Overvaal Stereo bygewoon, aan tafel saam hulle was Emile , Lizelle en Audry wat ook deelmaak van die stasie se span as dit by proeflees take kom.

Geniet die foto beeld:
 
   
   
   
   
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com