...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Ons kuier en eet by Lydia Winchester se huis

 
Ignaz is genooi om by Lydia Winchester te gaan eet aan huis, en saam haar 33 jaar in die bedryf te vier.

Lydia het heerlik gekook, en Overvaal Stereo eksklusief toegelaat om 'n paar fotos van haar onthou dinge teen die mure af te neem. Die bekende pianis , Martin Lane was ook genooi.

Geniet die fotos wat ons saam gebring het.

Geluk Lydia - mag daar nog 33 Jaar wag.
 
   
   
   
   
     
     
     
     
     
     
     
 
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com