...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

MAPEL TREE PRIVAAT Skool

 
Ignaz en Chrisna was beoordelaars by MAPEL TREE PRIVAAT Skool in Klerksdorp vir potjie kos kompetisie dag.


Hulle het lekker gekuier. Die ouers het ongelooflik baie moeite gemaak met stalletjies en ongelooflike kos.


Geniet 'n paar foto's oor die spog geleentheid...

 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com