...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Martin Troue

 
     
Martin Havenga is al vir 16 Jaar deel van die Overvaal Stereo span.

Hy en Natasha Engelbrecht het Saterdag 22 September 2018 ewige trou aan mekaar beloof om 15h00 in die AGS kerk, Viljoenskroon. Pastoor Jan Parsons het hulle in die huwelik bevestig.

Die personeel het almal voor die tyd by die stasie bymekaar gekom , en het toe in 'n konvooi na Martin se ouerhuis gery om hom te gaan haal en saam vertrek kerk toe as personeel.

Natasha was 'n pragtige , natuurlike bruid. En na afloop van die huweliksbevestiging het die gaste saam met Mnr en Mev. Havenga heerlik geet en gekuier.

Namens almal by Overvaal Stereo - geluk julle twee.

Maak die Vader die anker van julle huwelik en stormwaters sal geen inpak h nie.

Geniet 'n paar foto's van hulle mooi dag...


 

 

 

 
     
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
 
   
   
   
 
 
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com