...
 
 
 
 
 
 

  

   

 

Welkom by NETPRET...

Netpret is spesiaal vir Overvaal saamgestel deur GSD Potch.
 
Die program is vir ons luisteraars om tegnologie beter te verstaan en al die nuwe en interessanthede wat daar is van kennis te dra.

John Cloete van GSD Potch bied vir ons Netpret aan en ons nooi ons luisteraars hartlik uit om vrae oor tegnologie vir hom te stuur na Netpret@overvaalstereo.co.za of voltooi die onderstaande vorm en dit sal GSD bereik.
U kan GSD ook kontak telefonies by 018 294 4882

Die vrae sal dan oor die lug beantwoord elke Maandagaand tussen 19h15 en 20h00, As ons nie self kan antwoord nie sal ons kundiges kry wat help met u vrae.

Ons sal vir u belangrike skakels en inligting op die blad plaas dat u maklik toegang kan kry tot sekere onderwerpe wat bespreek word.

Overvaal Stereo NETPRET
Velde gemerk met * is verpligtend.
Jou Naam en Van: *
Jou Kontak Nommer: *
Jou Epos Adres: *
Boodskap: (gee asb so veel as moontlik inligting waaroor u wil he ons moet gesels)
 
Dit gebeur soms dat ons op Netpret interesante skakels gee nou kan u die skakels op ons Netpret blad te sien kry
Sien gerus meer hieronder!
NETPRET SKAKELS:
 Netpret Datum:  Skakels:
24 Julie 2017 Kry nou gratis rugsteun sagteware vir jou rekenaar - http://www.todo-backup.com/products/home/free-backup-software.htm
10 Julie 2017
Ekstra wiskunde hulp soos nog nooit van tevore sien meer:
26 Junie 2017
ALT Keys
:

Laat die ALT verkorte sleutels hier af in PDF - ALT KEYS PDF

WSPEL Afrikaanse Woorde vir alle Office pakette:
WSpel het pas weergawe 15.0 geloods en met meer as 526,000 woorde in die WSpel-woordelys en duisende inskrywings in MS-Word se AutoCorrect-funksie is WSpel tans die grootste Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office (Windows en Mac) ter wÍreld. Daarby voldoen dit aan die spelwyse van die jongste Afrikaanse Woordelys en SpelreŽls (AWS) 2009.

Sien meer by https://wspel.wordpress.com/
 

19 Junie 2017 GSD - INTERNET LEARNING FINAAL VOOR JUNIE WISKUNDE:

Kry jou kind vandag reg vir die eksamen - Kry jou Examkit vandag - http://www.gsdpotch.com/examkit.htm

Dit is algemene kennis dat die deurwerk van ou vraestelle die beste manier is om voor te berei vir toetse en eksamens.
GSD Potchefstroom stel aanlyn hersieningsvraestelle bekend vir die Junie eksamen, en dit is die moeite werd om te let op hoe oulik hierdie vraestelle eintlik is
Vir R350 per gesin kry al die kinders in die huis toegang tot die Wiskunde vraestelle.

Sien meer by http://internetlearning.co.za/index.php?account=23&auth=true&jumpcode=3485
 

8 Mei 2017 GSD - INTERNET LEARNING:

Dit is algemene kennis dat die deurwerk van ou vraestelle die beste manier is om voor te berei vir toetse en eksamens.
GSD Potchefstroom stel aanlyn hersieningsvraestelle bekend vir die Junie eksamen, en dit is die moeite werd om te let op hoe oulik hierdie vraestelle eintlik is (jy wil nie hierdie geleentheid mis nie.!). Vra maar vir die Dux leerling van HoŽrskool Centurion, Martin Prinsloo, hoe hy dit reggekry het om 96% te kry vir Matriek Wiskunde!

Vir R350 per gesin kry al die kinders in die huis toegang tot die Wiskunde vraestelle.

Luister hier na ons Potgooi vir Netpret 8 Mei vir meer inligting:

Potgooi 1 , 2 , 3

Sien meer by http://internetlearning.co.za/index.php?account=23&auth=true&jumpcode=3485
 

29 Augustus Vanaand praat ons met Gerrie Schoeman van Pretoria en hy is die land se eerste "Math Mechanic" hy is inderdaad is wiskunde werktuigkundige maar dit het alles behalwe met voertuie uit te waai..

Sukkel jou kind met wiskunde of kan hy of sy nog beter doen? Ja, baie beslis. Ons het vanaand na Gerrie geluister en daar kan n groot verskil in jou kind se lewe wees vra net en kry...

Kry hier meer inligting oor die ongelooflike wiskunde hulp wat beskikbaar is - http://www.mathmechanic.co.za/

Luister gerus ook weer na die "pot-gooi" van die episode:

Netpret - Math mechanic Deel 1 - Luister hier>>
Netpret - Math mechanic Deel 2 - Luister hier>>
Netpret - Math mechanic Deel 3 - Luister hier>>
   
20 Junie Hoe kan jy betrokke raak om Afrikaans te bevorder op Wikipedia. Hier is 3 videos wat u gaan wys hoe om alles te doen kyk van deel 1 tot deel 3:
 
 
 
 
16 Mei 2016
Hier is waar u meer inligting kan kry oor die 123 Slim Sagteware:

Web: www.123-slim.co.za

Facebook - www.facebook.com/123-slim-1740385602844103/


 

2 Mei 2016
Beheer die tyd wat u kind op die rekenaar speel:

To control when children can use the computer:

  1. Open Parental Controls by clicking the Start button , clicking Control Panel, and then, under User Accounts and Family Safety, clicking Set up parental controls for any user. If you're prompted for an administrator password or confirmation, type the password or provide confirmation.
  2. Click the account that you want to set time limits for.
  3. Under Parental Controls, click On, enforce current settings.
  4. Click Time limits.
  5. In the grid, click and drag the hours you want to block or allow.

En vir Windows 10 volg al die stappe op die web:

http://www.howtogeek.com/225323/how-to-add-and-monitor-a-childs-account-in-windows-10/ 
 

9 November
Cool Tablets - Opvoedkundige tablette vir kinders van Gr1 tot Gr 12

www.cooltablets.co.za
 
12 Oktober  Sukkel jou kind met Wiskunde?
Ons het vanaand met Gerrie Schoeman gesels oor ín unieke nuwe webtuiste:

http://mathmechanic.co.za/

Sien die Video hoe dit werk en word deel van die unieke produk.

Luister na Netpret se pot-gooi hier:

Netpret - Gerrie Schoeman gesels oor Mathmechanic:

Deel 1
Deel 2

 

   
31 Augustus - Video Ouers moet BAIE vesigtig wees vir mense wat hulle voordoen as maatjies vir hulle kinders die Video wys hoe maklik tieners val vir sulke mense...
 

   
27 Julie 2015 Moet nie met u selfoon tik en bestuur nie. Die video het baie opslae gemaak op die amerikaanse tv netwerk wat wys hoe word baie meer as net jou lewe geraak as jy na jou selfoon kyk en bestuur wag eerder tot jy aftrek...
27 Julie 2015 - Video
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense Ė www.gsdpotch.com