...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 
 

5 Oktober 2018

 

Hallo uit Potchefstoom!

Ons klop by Aardklop. Die fees doen ongelooflik goed. Die hele personeel werk baie hard - maar ons geniet dit.

Die weer speel darem saam! En ons geniet wat ons doen. Ons is by Aardklop tot Saterdag 14h00 - kom loer gerus in en s vir die span hallo.!

Volgende week kom vertel ek baie meer.

Privaat funksie bygewoon saam met die akteurs van "My vrou se man se mannetjie" en die akteurs van "Laaste Mango". Heerlik gekuier saam hulle en lekker vleis gebraai! Dankie Lefra produksies vir die nooi!!

Bobbie en Karlien se produksie was ook goed - IN ONS SKOENE...

Dankie vir Wian Smit - jy is 'n legende in wat jy doen!!

 


Jy kan inskakel en deel wees!

   



Vir meer fotos en videos - KLIK HIER

     
 

U is skrywe van die kantoor leser nommer:

 
 

  Free Web Hit Counter

 

     
     
     

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com