...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 
 

20 Februarie 2019

 

Hier het algehele stilte geheers vir 'n ruk!

Hallo julle. En welkom. En so word dit tyd vir my om die pen op te neem.

Soos almal sal weet het ons saam iTickets die HS Driehoek konsert aangebied.

Ons het hard gewerk hier. Maar wat 'n voorreg en blessing was dit nie gewees nie (lees meer elders op die webwerf).
 



 

 


Verder gaan dit goed by ons.

Hanlie trou die komende naweek.

Overvaal Stereo kuier by La Rouge gasteplaas se bruidskou , Saterdag.


 

Juanita en die kroos is Vrydag in Klerksdorp.

Sondag woon ons die Country spectacular by in Pretoria.

Ons hardloop ja - maar dit is 'n lekker hardloop.

Mag Vader ons almal die week vergesel - saam ons die pad stap en ons so veilig in Sy wil bly.
 


 

Februarie 2019 is besig om dood te gaan soos 'n mens!! Nuwe jaar , word alweer oujaar.

Lekker bly.

Lekker luister, laai die app af en luister aanlyn waarookal jy is.

Ons poog vir Afrikaans - so praat saam.

Tot later weer.  Groetnis van huis tot huis.

NOTA: DANKIE AAN ELKE EEN WAT DIE HS DRIEHOEK KONSERT ONDERSTEUN!

Ig
 

     
 
     
 

U is skrywe van die kantoor leser nommer:

 
 

  Free Web Hit Counter

 

     
     
     

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com