...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 
 
 
Overvaal Stereo bied nuus op die volgende tye:
 
 

Maandag tot Vrydag:

06:30, 07:00, 07:30, 08;00, 10:00, 11:00, 12:00, 13:00, 14:00, 15:00, 16:00, 17:00 en 19:00

Saterdae:

08:00, 11:00, 13:00, 17:00 en 19:00

Ons het geen nuusbulletins op Sondae nie en op Openbare vakansiedae slegs:

08:00, 11:00, 13:00, 17:00, 19:00

Overvaal Stereo maak gebruik van NuusFlits Nuusagentskap vir die verskaffing van bulletins. NuusFlits voorsien nuus en klankgrepe aan kommersiŽle radiostasies in 3 provinsies en in NamibiŽ sowel as gemeenskapstasies in 7 provinsies.

Meer oor NuusFlits...

NuusFlits het in 1995 tot stand gekom. Oor die jare het hulle diens Suid-Afrikaanse radiostasies se gewildste keuse geword. NuusFlits Nuusagentskap is Ďn lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef), die Nasionale Pers Klub en die Kaapstadse Persklub.
NuusFlits produseer sewe dae Ďn week nuusbulletins, regdeur die jaar, behalwe op Kersdag.

NuusFlits se naweekbulletins bevat heelwat nuus oor die naweek se sportbyeenkomste. NuusFlits se weekdag nuusbulletins bevat almal die jongste Rand/Dollar wisselkoers, die Rand/Euro, Rand/Pond, die goudprys en die prys van Brent ru-olie.

Nuusflits se nuus is objektief en onbevooroordeeld. Die agentskap is onafhanlik en in private besit en hulle trek ook nie sekere provinsies voor nie.

NuusFlits se Redakteur is Henning Coetzee by 0861 4666 44, of e-pos editor@newsflash.co.za



 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense Ė www.gsdpotch.com