...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 

Gee ‘n kort agtergrond oor jou loopbaan in radiowese?
Dit is n nuwe ervarng vir my en ek geniet dit sover vreeslik baie!

Wie was die vreemdste onderwyser wat jy op skool gehad het?

Mnr Neethling...

As jy 'n dag lank 'n animasiekarakter kon wees, wie sou jy wou wees en hoekom?

Sneeuwitjie - die sewe dwergies is te kostelik!

Is jy 'n oggendmens?

Beslis ‘n oggendmens, ja.

Watter ander werk het jy al gedoen?

Het voorheen in Apteek gewerk, was baie lekker omdat jy soveel leer en elke dag mense kan gesond maak!

Jou gunsteling kunstenaar?

Steve Hofmeyr

Wie se musiek sal ons verbaas wees om uit te vind jy luister?

Don Williams

Die lekkerste deel van jou werk?

Om kunstenaars te ontmoet!

Die slegste deel van jou werk?

A
Daar is regtig nie n slegte deel van my werk!

Wat sou jy nog eendag wil doen?

“Bungee jumping”

Wie was jou mentor in die bedryf?

Die beste - wie nou anders as Morne Geyser!

Wat weet luisteraars nie van jou nie?

Dat ek baie handig is met hout en ‘n boor!

Glo jy in VVV's?

Ongelukkig nie!
 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com