...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

KANKER OMGEE GROEP VLOOIMARK...

 
Saterdag 28 Julie het die omgee groep vlooi mark gehou in Viljoenskroon.

Overvaal Stereo was 'n trotse media borg vir hierdie geleentheid. En daar was 'n merkwaardige groei in die mark sedert die eerste.

Die mense het gekoop, gekuier en gesels.


Die stasie se personeel is bederf met eet en drink goed!


Hier volg 'n paar foto's wat ons saam gebring het.

Kort en lank - ondersteun wat jou gemeenskap aanbied - dit is al hoe dit voort kan bestaan! Dankie Viljoenskroon vir julle ondersteuning!!
 
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   



 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com