...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Overvaal Stereo was 'n trotse media borg vir OOR DIE VAAL FEES in Viljoenskroon. Jacques Smit en Martin Havenga het die regstreekse buiteuitsending hanteer. Hier was vreeslik baie mense en die "Bulletjie rugby dag" was een groot sukses!

Geniet gerus 'n paar fotos van die dag...

 
   
   
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com