...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

PC Hardeware

 
Jacques het gaan kuier by PC Hardeware en Agri Global tydens hulle opedag in Viljoenskroon. Daar was 'n wa vrag pryse wat weg gegee is en groot besparings. Ons het 'n paar foto's saam gebring.
 
   
   
   
   
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com