Overvaal Stereo het
by Rietvlei Melkery en slaghuis gaan
kuier met 'n regstreekse uitsending.
Die gemeenskap van Viljoenskroon het
lekker kom saam kuier - en die AP Kerk
se stalletjie het behoorlik bont
gestenaan met die verkoop van pannekoek.
Daar is om en by 650 pannekoeke verkoop.
Die gees was heerlik!
Lorita en Otto Kurten se harte was nog
altyd oop vir die gemeenskap.
Hier is 'n paar foto's van die dag...
Die 96.1 Overvaal Stereo
webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web
mense –
www.gsdpotch.com