...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

ROAN ASH KUIER BY OVERVAAL...

Roan het kom kuier in die Viljoenskroon ateljee. Jacques en Jessie het met hom gesels.

Hy het ook daar en dan in die ateljee sy kitaar geneem en 'n lied gedoen wat hy aan sy Pa op gedra het. Dit was diep en eg.

Twee luisteraars het elke 'n Cd gewen. Lekker luister na julle cd's.

Hier is van die Personeel saam met die nuweling wat klaar 'n groot plek in ons luisteraars se harte kom vul het met sy talent.

Om te hoor waaroor hulle gesels het - besoek gerus ons Facebook blad. Die videos is ook daar...

 
Ignaz en Roan na hy op Ignaz se kantoormuur geteken het. Stēphan een van ons klankingeneurs en instaan omroeper saam Roan.
   

En ons kantoor bestuurder : Chrisna het ook vir die heel eerste keer voor die kamera ingeskuif vir 'n foto saam met een van ons kunstenaars wat besoek af gelê het...

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com