...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

SAMANTHA LEONARD KOM KUIER IN DIE ATELJEE...

 

Samantha Leonard het besluit om te kom inloer Woensdag 6 Maart 2019.

Sy het ons betower met haar friendelikheid en passie. Haar glimlag is aansteeklik en natuurlik moes sy ook ons muur teken. Haar grootste vrees was dat sy lelik skryf, soos jy op die foto kan sien is dit pragtig net soos sy.

Baie dankie Samantha, jy is n ster!


 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com