...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 

Saterdag

01h00   Netpret (Herhaling) John Cloete

 

       
05h00   Geestelike musiek  

05h30   Die Bybel vir vandag Dr Johan van Schalkwyk (www.twr360.org)
       
ONTBYTJOLYT MET JACQUES (Die tweede Saterdag van die maand kuier Peet van Staden in die ateljee)
06h00   Saterdag Ontbyt Jacques Smith
08h00   Nuus en weer Jacques Smith
08h15   Verjaarsdaghoekie Jacques Smith
       
SATERDAG MET STEPHAN NEL
09h00 Oggendinspirasie Erich Posthumus van die Goeie Nuus Fabriek
11h00 Nuus  
11h15 Frans Kook  
       
SPORT MET PIET - Stuur plaaslike sportnuus na sport@overvaalstereo.co.za
13h00 Nuus Piet de Jager
13h10 Wat om te verwag in vandag se program Piet de Jager
13h30 Internasionale sport: Uitslae en vooruitsigte Piet de Jager
14h00 Christelike perspektief op sport - Ds Ockie Olivier Piet de Jager
14h30 Provinsiale sportnuus Piet de Jager
15h00 Plaaslike sport: Rolbal, gholf, skole, en wat ook al beskikbaar is en ingestuur word. Stuur nuus na pietergdejager@absamail.co.za Piet de Jager
15h30 Sportrubriek met Terseus Liebenberg Piet de Jager
16h15 Voorlesing van kort sport verhale uit my versameling Piet de Jager
16h45 n Klippie in my Sportskoen Piet de Jager
       
SATERDAGAAND TUIS
17h00 Overvaal Stereo Top 20 Morne Geyser
18h00 Waenhuis Wysies Ignaz Streicher / Jessie Lange
18h45 Aandoordenking Verskeie predikers
19h00 Nuus en weer Ignaz Streicher / Jessie Lange
19h10 Saterdagaand Skoffel Ignaz Streicher / Jessie Lange
 
19h30 Jukebox - Regstreeks Pieter Koen
 
21h30 Keep It Country Lance James
 
22h30 In Konsert Jacques Smith
 
23h45 Aandoordenking Verskeie predikers  

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com