...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

STAP VIR KANKER

Overvaal Stereo het STAP VIR KANKER Viljoenskroon ondersteun. Tydens die geleentheid het die personeel saam gaan stap maar ook regstreeks uitgesaai vanaf Salemon Senekal Hoėrskool.

Stēphan janse van Rensburg was die stasie se vlag draer gewees.

 

   
   
   
   
   
   
   

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense – www.gsdpotch.com