...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Stēphan verjaar

 

Stēphan janse van Rensburg het 50 geword en die personeel van Overvaal Stereo het hom verras met 'n partytjie om die mylpaal te vier in die stasie se liggie tuin.

Daar is lekker gebraai en gekuier. Stēphan is al deel van die stasie van Januarie 2018 af.

Geluk Stēphan ons is trots op jou!

Hier is 'n paar fotos...
 

     
     
 
 
 
   
 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com