...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

STEVE IN BOTHAVILLE...

 

Steve se konsert in Bothaville is begroet met regte ege Vrystaat koue, maar die vure en die lekker musiek het die mense gou laat vergeet hoe koud die Vrystaat kan raak en almal hulle wieg wieg saam gesing, saam geniet en saam gekuier.

Die hele Overvaal Stereo personeel was daar en het saam gekuier en die Koffie stalletjie beman wat natuurlik baie goed gedoen het so saam die koue.

Mens kon sien Nampo se besig wees het hier en daar sy tol geeis maar steeds het die mense laat waai.

Geniet 'n fotobeeld wat ons saam gebring het.

 
   
   
   
   
   
   
 

 

 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com