...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

Premiere van die film STROOMOP

 
Ignaz en Martin het die premiere van STROOMOP gaan bywoon.

'N film wat met die hart praat. Wat mens sommer met selfondersoek wil laat begin.

Overvaal Stereo het voor die geleentheid onderhoude opgeneem met IvanBotha en Donnalee Roberts.

Daar was baie akteurs en aanbieders teenwoordig.

Die film begin 9 Augustus draai. Gaan kyk hom gerus!

Ons plaas ook die lokprent vir julle...

   
   
   



 

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com