Overvaal Stereo het 'n
verskeidenheid van pakette waarvan u kan kies , om by
Overvaal Stereo te adverteer.
Bereik ons luisteraars in 'n 150 kilometer raduis vanuit
ons ateljee in Viljoenskroon.
Na 25 Jaar van bestaan weet jy ons het die luisteraars...
Kontak ons vandag nog dat ons jou kan help met jou
bemarking.
Skakel die kantoor by : 0563432076/7
Of stuur vir ons 'n e pos na:
admin@overvaalstereo.co.za
Ons maak dit ons werk om die meeste uit jou advertensie
te kry.
Advertensies, radio praaitjies, buiteuitsendings en vele
meer om van te kies.
As die Afrikaanse mark, jou mark is - is jy by die regte
Afrikaanse Radio stasie.
Jy het die produk en ons het die luisteraars.
Doen die slim ding, adverteer vandag nog. Radio
Advertensie werk.
Ons is gereed om jou by te staan.
|
|