...
 
 
 
 
 
 

  

   

 
 
 

VAT VYF KONSERT

 
     
Ignaz het gaan saam kuier by die VAT VYF konsert by Sharky Town.

Manie Jackson, Ray Dylan, Rinel Day, Charles Rudd en Tony Knight was die vermaak. Daar is lekker onderhoude gevoer en die mense het behoorlik gekuier.

So met die winter wat knyp aan die broek - was die atmosfeer lekker.

Hier is 'n paar foto's.
 
     
Ignaz en Charles Rudd Tyd vir 'n "selfie" saam Rinel Day Charles in aksie
     
Rinel sing haar hart uit Ignaz en Gerda Rudd Ignaz saam Ray, na afloop van onderhoud
     
Maruis de Vos van Ifm en Ignaz het lekker radio dae en
dinge gepraat.
Charles, Ignaz en Tony Knight ook bekend as Ampie Volschenk.

Die 96.1 Overvaal Stereo webtuiste word met trots geborg en onderhou deur GSD Potch die web mense www.gsdpotch.com